Nota
Dit is met groot hartseer dat ons moet aankondig dat Dr du Toit onverwags en skielik oorlede is op 1 Desember 2009; voortaan sal geen vrae beantwoord kan word nie. Nietemin, die boek is steeds beskikbaar en verkope sal voortgaan; enige korrespondensie oor bestellings, kan steeds gerig word aan hierdie epos adres.
Kontak ons as u enige navrae het oor u boek bestelling.
© Gesondleef